
Kalender/Gebeure
Eredienste
‘n Erediens (NG Kerk) word elke laaste Sondag van die maand in die sitkamer in die Klubhuis gehou.
Somer: 18:30
Winter: 18:00
Ander denominasies hou eredienste op ‘n gereelde basis in die Sorgsentrum. Kontak hulle gerus vir die tye hiervan.
Bidure
Elke Donderdag om 09:30 in die sitkamer in die Klubhuis.
Speletjies
Dinsdae: Canasta
Donderdae: Bingo/Rummicub (afwisselend)
Hou asseblief die kennisgewingbord in die Klubhuis dop vir verdere inligting.
Filmklub
Films word elke tweede Maandag van elke maand om 14:30 in die Klubhuissitkamer vertoon.